Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Elfse Bostoorder

(image)

Die toordery van die woud elwe is nie eintlik geskik vir gevegte nie, maar is nietemin effektief. Die woude waarin hul leef kan aangehits word met 'n enkele bevel, en sal uitswiep na enigiemand wat die vrede bedreig.

Die Elwe toon goot eerbied vir hul bostoordokters want hulle is uitmuntende genesers.

Spesiale Nota's: Die Bostoordokter se verstrengel aanval vertraag hul vyande en veroorsaak dat hulle een keer minder slaan gedurende 'n geveg. Bostoordokters kan eenhede rondom hul gesondmaak en genees van gif.Spesiaal This unit is able to slow its enemies, halving their movement speed and attack damage until they end a turn. This unit is capable of healing those around it, and curing them of poison. The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.

Bevorder na: Elfse Toordokter
Bevorder na: Elfse Shyde
Skuiwe: 34
LP: 36
Beweging: 5
EP: 80
Vlak: 2
Orde: neutraal
IDElvish Druid
Vermoëns: genees, gesondmaak
(image)staf
impak
4 - 2
nabygeveg
(image)vasvang
impak
6 - 2
afstandgeveg
verstadig
(image)dorings
steek
6 - 3
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen230%
Grot330%
Heuwels250%
Impassable9930%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras230%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud170%